{"product_id":"mooiste-jy-mark-kaartjie-x1","title":"Mooiste Jy Mark Kaartjie [x1]","description":"\u003cp\u003eMooiste Jy Mark is ’n elegante vroue-oggend geskep vir die moderne Afrikaanse vrou. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet eerlike gesprekke oor welstand, leefstyl, vrouwees, mode en skoonheid, wil ons ’n veilige en pragtige atmosfeer skep waar vroue nie net mooi lyk nie, maar ook mooi voel. Die oggend bestaan uit inspirerende praatjies deur plaaslike besigheidsvroue, gevolg deur ’n stylvolle markervaring met uitgesoekte handelaars, handelsname en klein besighede.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eAlgemene Inligting\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eMooiste Jy Mark vind plaas op 20 Junie 2026 by Eikenhof Estate, Stellenbosch Farms. Deur deel te neem aan hierdie geleentheid as ’n spreker, handelaar, borg of gas, stem jy in tot die onderstaande bepalings en voorwaardes:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eGeen terugbetalings sal gemaak word vir kansellasies van kaartjie\/s nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e• Gaste, handelaars, borge en sprekers stem in dat foto’s en videos geneem mag word vir promosionele en sosiale media gebruik.\u003cbr\u003e• Alle inhoud van die geleentheid bly die eiendom van Mooiste Jy Mark tensy anders ooreengekom.\u003cbr\u003e• Mooiste Jy Mark, Eikenhof Estate en enige betrokkenes sal nie aanspreeklik gehou word vir verlies, skade, beserings of diefstal tydens die geleentheid nie.\u003cbr\u003e• Almal woon die geleentheid op eie risiko by.\u003cbr\u003e• Mooiste Jy Mark behou die reg voor om die program, plek, handelaars, sprekers of geleentheid details te verander indien nodig.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eVir enige vrae of verdere inligting, kontak asseblief vir Loné Strauss direk by lonestrauss@gmail.com✨\u003c\/p\u003e","brand":"Die Skincare Meisie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52032061669696,"sku":null,"price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0979\/8657\/6704\/files\/IMG-8223.png?v=1779446499","url":"https:\/\/lavishskinstore.shop\/products\/mooiste-jy-mark-kaartjie-x1","provider":"Lavish Skin Store","version":"1.0","type":"link"}